Die stad Nuwe Jerusalem, is saamgestel met 'n onmeetbare liefde en verbasende krag van God, en is met Sy glorie gevul. In Nuwe Jerusalem is die geestelike piek waar God Homself in die Drie-eenheid gevorm het, om sodoende die menslike ontwikkeling uit te voer, en die egte troon van God. Kan jy jouself voorstel hoe manjifiek, pragtig en helder die hele plek moet wees? Dit is so 'n fantastiese en heilige plek, dat geen menslike wysheid dit moontlik kan voorstel en begryp nie Daarom, moet jy besef dat Nuwe Jerusalem, nie aan almal wie die saligheid ontvang, toegeken word nie. Inteendeel, dit word slegs aan God se kinders, wie se harte na die ontwikkeling in die w reld vir 'n lang tydperk, na vore as so suiwer en helder soos kristal getree het.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.