Aangesien die hemel onsigbaar is, is dit baie moeilik om die hemel met die taal en kennis van hierdie w reld te beskryf. Daar kan ook misverstande daaroor wees. Dit is waarom die apostel Paulus nie die volle besonderhede van die Paradys in die Derde Hemel kon beskryf nie, nadat hy dit in 'n visioen gesien het nie. God het ook vir my ook omtrent verskeie geheime van die hemel geleer, en vir baie maande het ek omtrent die gelukkige lewe en verskeie plekke en belonings in die hemel, ooreenkomstig elkeen se mate van geloof, gepreek. Nogtans, kon ek nie oor alles wat ek geleer het, in volle besonderhede preek nie. Die rede waarom God my toelaat om die geheime van die geestelike koninkryk deur middel van hierdie boek bekend te maak, is om soveel as moontlik siele na die hemel, wat so helder en pragtig soos kristal is, te lei.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.