Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback HEL(Afrikaans Edition) [Afrikaans] Book

ISBN: B0CSBXDFSY

ISBN13: 9791126312528

HEL(Afrikaans Edition) [Afrikaans]

Deesdae, wanneer mense hoor van die hemel en die Hel sal die meeste van hulle negatief reageer, deur te s , "Hoe kan ek sulke dinge in hierdie moderne wetenskaplike beskawing glo?" "Was jy al ooit hemel of Hel toe?" of "Jy weet eers van hierdie dinge nadat jy dood is."

Jy moet vooraf weet dat daar na die dood, lewe is. Dit is te laat teen die tyd wat jy jou laaste asem uitblaas. Nadat jy jou laaste asem in hierdie w reld uitgeblaas het, sal jy nie weer 'n geleentheid h om jou lewe oor te leef nie. Slegs God se Oordeel, waardeur jy sal oes wat jy gesaai het, wag op jou.

Deur middel van die Bybel het God alreeds die weg van die saligheid openbaar, asook die hemel en die Hel se bestaan, tesame met die Oordeel wat in ooreenstemming met woord van God sal plaasvind. Hy het wonderwerke van Sy krag deur baie Ou Testamentiese profete en Jesus ten uitvoer gebring.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.67
Save $1.33!
List Price $14.00
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured