'n VERHAAL VOL GEHEIMENISSE EN INTRIGES SAL DIE NAGESLAG VAN DIE PLAAS HEINRICHSFELDE UITEINDELIK VREDE VIND? Elke familie het soms maar 'n geheim wat jare lank van skandes af weggehou word, en gaan dit dan saam met die persoon graf toe. Maar soms is dit nie gestand teen die gewete soos die jare aanstap nie, en neem dit dan een weerspreking om die lewe van die betrokkenes onteenseglik te kom verander. So ook het die familieplaas, Heinrichsfelde naarstiglik 'n geraamte of twee in die buik van die Koperberge van die Namib probeer bewaar, maar helaas... Wanneer Gerrit gediagnoseer word met kanker, besef hy dat hy nie langer sy geheim vir homself kan hou nie. Te veel geslagte sou te nagekom word. Die onthulling, die van 'n serebraalgestremde vrou, reeds dekades gelede verwek in 'n nag van onbeheerste tienerpassie iewers alleen in 'n verlate koshuiskamer, sou die gemeenskap van die Namib behoorlik aan die praat kry. Presies waar pas die gestremde vrou in, en hoekom het dit ses dekades geneem voordat hulle hoor van haar bestaan? Die skrywer nooi u om te kom deel in 'n verhaal vol deurnis en intrige, versprei oor drie geslagte, wat afspeel op die plaas Heinrichsfelde naby Aus teen die Namib, en die Vissersdorp L?deritz in Namibi?.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.