Hartsverlange is nie jou gewone roman nie. Dit vertel die verhaal van 'n gesin soos ons dit in ons lewens ervaar, die realiteit, die hegte gesinslewe tussen ouers en kinders en die onderonsies tussen kinders. Die titel Hartsverlange laat 'n mens wonder in die begin maar soos die wel en wee van die gesin aangaan, kom die hartsverlange na vore. Tina was in 'n motorongeluk en in 'n koma ... Gaan Tina se lewe ooit weer dieselfde wees as voor die...