Hartsverlange is nie jou gewone roman nie. Dit vertel die verhaal van 'n gesin soos ons dit in ons lewens ervaar, die realiteit, die hegte gesinslewe tussen ouers en kinders en die onderonsies tussen kinders. Die titel Hartsverlange laat 'n mens wonder in die begin maar soos die wel en wee van die gesin aangaan, kom die hartsverlange na vore. Tina was in 'n motorongeluk en in 'n koma ... Gaan Tina se lewe ooit weer dieselfde wees as voor die ongeluk? Kom lees en ervaar 'n tipiese Suid-Afrikaanse gesin en dalk herken jy ook jou lewe en gesin in hierdie aangryplike verhaal.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.