Wanneer jy vir Johanita vra hoekom sy skryf, raak sy soos 'n skugter dassie wat weghol vir sy lewe en antwoord dan: 'Seker maar omdat ek net ek is." In hierdie opvolg bundel bring sy 'n bundel gedigte vir kleintjies, jongmense en self vir die grootmense. En in haar gedig Gekleurde Mandjie, vergelyk sy die lewe met 'n gekleurde mandjie: Die aardse spie l bring voorwaar 'n mooie prentjie mee... Dis 'n pragtige mandjie, gekleurd, gevleg en met presisie geweef Dit is wat die beeld vertel van skoonheid, en hoe jy leef... Tog daar agter is daar meer wat skuil Weggeb re in die dieptes van die hart en wie kan die waarde peil? Want waarteen word die inhoud gemeet? Soos die mandjie netjies gevleg met beskermende pik as kleed, - s vertoon die uiterlike, - skoon en altyd waardig Trots
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.