![Hallo Julle: Volume 3 [Afrikaans] B0D2Y5CZBT Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/CC1672A2828C634BD915C8D0AA1753F8EF7F44C5.jpeg)
Bemoediging vir die stryd in ons lewens Die reeks bestaan uit drie volumes geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar 'n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone...