As aansporing vir lede wat die kursus, Praktiese skryfkursus vir beginners, voltooi het - of besig is daarmee - het ons besluit om 'n bundel kortverhale aan te pak. Die deelnemers aan die kortverhaalbundel, Half Gewonne - 'n Bundel vir Eerstes, aan die werk gespring en uiteindelik met 'n heerlike versameling kortverhale vorendag gekom. Dankie vir al julle harde werk: Brenda van Vuuren Charn? Harding Chris Jansen Juleandre Bianchi Marianne Fourie
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.