Leeg is haar woorde, net soos die ore op wat dit val Louise Viljoen het nog nooit regtig ingepas nie. Niemand het haar nog ooit, in haar kort lewe, verstaan nie, en dit het alles begin met haar geboorte. Hoe pas 'n mens in 'n w?reld wat jou nie aanvaar, verstaan of wil h? nie? Hoe leer jy jouself aanvaar as jou eie familie dit nie kan doen nie? Bo-op jare se gevoelens van skuld, verwerping en eensaamheid, beleef Louise ook tragedie op tragedie. In haar stryd met realiteit, bly die woorde van haar hart verborge. Niemand hoor haar smag na aanvaarding nie. Wat sal Louise doen wanneer sy konfronteer word met haar grootste begeerte, aanvaarding?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.