Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback God gee my 'n Storie - Christo Coetzee [Afrikaans] Book

ISBN: B0C9S7RLBN

ISBN13: 9798852015440

God gee my 'n Storie - Christo Coetzee [Afrikaans]

Ek vra God vandat ek in my twintigs was, gee my ook 'n storie om mense vir U mee te bereik. Watter mense sal U in hul lewe innooi as ek hulle net kan vertel dat die mees dramatiese ding wat nog ooit met my gebeur het, was 'n pak slae?

Ek bly Hom vra, en later in my twintigs belowe Hy my dat Hy my in my drie en dertigste jaar 'n stories al gee. Soos wat dit menslik maar gaan, wonder ek, maar bly glo en wag vir die storie wat God my gaan gee om mense vir Sy koninkryk mee te wen.

Ons as mense se vermo ns is so beperk, dit moes ek leer ... God het my 'n storie gegee. Ek belowe jou, glad nie op die manier wat ek ooit kon dink of my kon verbeel nie.

Ek nooi jou uit om hierdie pad saam met my te stap en God se onbeskryflike liefde en genade en guns te beleef. Hierna te weet dat God alles kan en saam met my hierdie getuienis te gebruik vir die uitbreiding van Sy koninkryk.

As jy hierdie getuienis lees, vertel vir ander daarvan, vra hulle om dit ook te lees, laat ons saam God se Almag deel.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured