Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Getuienisse: Profetiese Woord, Visione, Wonrderwerke in Gebed [Afrikaans] Book

ISBN: 1776375467

ISBN13: 9781776375462

Getuienisse: Profetiese Woord, Visione, Wonrderwerke in Gebed [Afrikaans]

Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. N? 'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het ges? ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$22.55
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured