Nia Vermoot sal enige iets doen om uit te vind wat van haar ouers geword het. Die laaste wat sy hulle gesien het, was die dag toe sy hulle op 'n vliegveld in Benoni gaan afsien het, vir 'n welverdiende vakansie saam met hulle vriende. Die ligte vliegtuig en sy passasiers was daarna nooit weer gesien nie. Wanneer 'n bizarre geleentheid, vier maande later, d.m.v. 'n Internet-boodskap haar in staat stel om die nodige hulpmiddele te bekom om uit te vind wat met haar ouers gebeur het, word sy in die huwelik bevestig met die geheimsinnige Adam van Eeden, wat sy gesig met 'n masker bedek en sy o verskuil hou agter 'n donkerbril. Direk na die seremonie word hulle per helikopter na 'n afgele eiland vol gevare geneem, waar al die vroue wit, en die mans swart sluiers en slooprokke dra. Op die eiland kom sy gou agter waarom sy na die eiland gebring is, maar wie is die erg verminkte vrou wat vir Adam so belangrik is dat hy bereid was om met haar te trou en haar 'n miljoen rand te betaal om na die pasi nt om te sien. Waar pas Ula, die jongmeisie met die swart o wat Nia byna slaafs van kop tot tone bedien, in Adam van Eeden se lewe?
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.