Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Gemaskerde Bruidegom [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455577

ISBN13: 9781991455574

Gemaskerde Bruidegom [Afrikaans]

Nia Vermoot sal enige iets doen om uit te vind wat van haar ouers geword het. Die laaste wat sy hulle gesien het, was die dag toe sy hulle op 'n vliegveld in Benoni gaan afsien het, vir 'n welverdiende vakansie saam met hulle vriende. Die ligte vliegtuig en sy passasiers was daarna nooit weer gesien nie.

Wanneer 'n bizarre geleentheid, vier maande later, d.m.v. 'n Internet-boodskap haar in staat stel om die nodige hulpmiddele te bekom om uit te vind wat met haar ouers gebeur het, word sy in die huwelik bevestig met die geheimsinnige Adam van Eeden, wat sy gesig met 'n masker bedek en sy o verskuil hou agter 'n donkerbril.

Direk na die seremonie word hulle per helikopter na 'n afgele eiland vol gevare geneem, waar al die vroue wit, en die mans swart sluiers en slooprokke dra.

Op die eiland kom sy gou agter waarom sy na die eiland gebring is, maar wie is die erg verminkte vrou wat vir Adam so belangrik is dat hy bereid was om met haar te trou en haar 'n miljoen rand te betaal om na die pasi nt om te sien.

Waar pas Ula, die jongmeisie met die swart o wat Nia byna slaafs van kop tot tone bedien, in Adam van Eeden se lewe?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$16.52
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured