Gelukkige Ongeluk vertel die verhaal van Miandr Venter, 'n Meestersgraad student wat in 'n ernstige motor ongeluk beland het nadat sy haastig die pad gevat het toe sy haar verloofde op sy knie voor haar suster gevind het. Toe sy na weke in die hospitaal weer by kom, vind sy uit sy lei aan geheueverlies en absoluut niemand het nog na haar kom soek nie.Daar ver in 'n plek wat sy nie ken nie, het sy leer vriende maak, leef en liefkry. Dit is ook hier waar sy geleer het wat ware liefde is.Beleef die gebeurtenisse saam met Miandr en maak jouself oop vir nuwe hoop en liefde. Die verhaal bring die punt voor dat selfs wanneer jy geen uitweg sien nie, is daar steeds lig aan die einde van die tonnel.Lekker lees
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.