Gedigte deur Dr. Theodorus Wassenaar, en 'n Handvol gedigte van die eerste en tweede taalbeweging, sleng en ander taal gesprekke.As ons nie waak teen die verwurging van Afrikaans nie, sal dit heelwaarskynlik vergete bly le in die volgende eeu. Dit is tyd dat ons bewus word van die belangrikheid om Afrikaans te praat, te skryf, te skreeu, te dans, te sing en te neurie... Ontwaak Akrikaner sluit aan by die 3de taalbeweging... die herlewing van Afrikaans.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.