Die belewenis van 'n sensitiewe, nuuskierige klein dogtertjie wat grootword in 'n groot besige Afrikaanse familie, wat woeker en werskaf om 'n bestaan te maak in die 1930s. Hierdie is Marie Tredoux se eie storie, 'n kultuurskat vol kinderwysheid en oumens- s goed. Liefdevol ge llustreer deur Nanette Tredoux.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.