Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Filtervlinder [Afrikaans] Book

ISBN: B08DBNHC2C

ISBN13: 9798667301943

Filtervlinder [Afrikaans]

Filtervlinder is die 2017 Naaswenner van Malherbe Uitgewers se Roman Kompetisie. Proefleser se kommentaar: Uitstekende dialoog. Boeiende verhaal.Redigeerder se kommentaar: Intense, hoendervleis-boek.Madeleine Rust: "Hier is 'n skrywer wat dopgehou moet word. Potensiaal in oorvloed."As kind was Sanita Erasmus deur haar ouers gemolesteer. 'n Leefstyl van prostitusie en dwelms het sy as die normale beskou. Vir Darius, is Sanita spontaan, uiterlik mooi en sy eweknie waar dit by humor kom. Wanneer hy haar beter leer ken, val hy vas in dieptes waarvan hy geen kennis dra nie. Darius sukkel om nie te versuip nie.Sanita begeer twee dinge: Om 'n prokureur te word, wat molesteerders toesluit en om met haar lewensredder, Darius, te trou. Om dit reg te kry moet sy ontslae raak van haar ouers en sorg dat haar gruwelike geheim verborge bly.Prof JC Smit s Filtervlinder... die titel lok my nader. Met groot afwagting lees ek die Proloog en ek wil meer lees.'n Verhaal van menslikheid, waar ons nuwe insigte kry in die alledaagse ervaringsw reld. Dit sny verhoudings oop en vertel ons van hoop, geloof en deursettingsvermo , asook mislukking en teleurstelling. Die keurige taalgebruik en natuurlike skryfstyl van Elsab , het my telkens opgeval. Ek het die boek terde geniet en met die toemaak van die roman kon ek dit nie verhelp om 1 Korinthi rs 13 vers 13 hardop te s nie: "Al wat altyd sal bly is geloof, hoop en liefde - hierdie drie.Maar die grootste hiervan, bly steeds die liefde."

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured