Daarom, as iemand in Christus is, is daardie persoon 'n nuwe persoon (Nuwe Skepping), die ou dinge het verbygegaan, en die nuwe is hier Hierdie verhaal gaan oor 'n ou stuk vergete lap wat l in 'n hoek van 'n naaldwerk kamer. Die lap het geen doel en is op die punt om in die asblik gegooi te word. Maar een dag sien 'n baie spesiale person die lap raak, en dit word deel van 'n nuwe skepping. Die ou stuk lap word ingevoeg in a'n nuwe skepping. Die stuk lap word deel van 'n lug ballon en is nou vrygemaak daarvan om om op 'n hoop in die hoek te le van die klein ou naaldwerk kamer. Die stuk lap ontvang 'n nuwe naam Evan. In 'n soortgelyke manier, het Jesus Christus ons vrygemaak van ons sonde en Hy gee ons 'n nuwe naam en die ewige lewe. As ons deel word van die koninkryk van Christus gaan ons geestelike o oop vir 'n nuwe geestelike w reld in Jesus. Die ou dinge is vir altyd verby. In Johannes 3:16 s die Woord van God dat hy jou en die hele w reld so lief het, dat Hy sy enigste seun Jesus Christus gegee het om te stef aan die kruis vir jou sonde sodat vergifnis vir jou sonde mag ontvang. Onthou Jesus kom weer om sy kinders te kom haal, te verewig te lewe saam met hom.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.