Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback En dan was daar die lewe [Afrikaans] Book

ISBN: B08CWJ7JNP

ISBN13: 9798666351628

En dan was daar die lewe [Afrikaans]

'n Vrou s op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe.

Nonsies, s my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet.

Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer.

Die kuns l dalk daarin om die minder mooie te omskep in 'n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter.

Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel - om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured