Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ek Onthou: Boek 1 [Afrikaans] Book

ISBN: 1695410181

ISBN13: 9781695410183

Ek Onthou: Boek 1 [Afrikaans]

'n Outobiografiese onthou / memoir van 'n boorling van Alexanderbaai, Namakwaland waar u sy lewensreise gaan volg van geboorte, as kind, tiener, jong man, die student, as jong getrouded gesinsman, werks- en lewenservaring.Die reis deur sy lewe word jou reis deur jou lewe.lewenserving is die invloed wat mense en omstandighede het, wat lei tot ontwikkeling en groei as mens: hier uitgebeeld in 'n humorisitiese sketsverhaal.Herkenbaar en identifiseerbaar vir die boorlinge van Namakwaland en omstreke, maar tog op 'n interessante wyse so geskets om die leser buite die Namakwalandse grense in te trek en deel te maak om sy eie lewensverloop ewe herkenbaar te maak.En ek glo, elke leser, stof to nadenke sal gee.Helena Crafford

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured