Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Ek is Slimmer [Afrikaans] Book

ISBN: 1991455569

ISBN13: 9781991455567

Ek is Slimmer [Afrikaans]

Wie is slimmer - 'n kriek of 'n slang?

Ontmoet Krisjan Kriek, die kordaat kriek met groot idees, en Sebastiaan, die slang wat dink hy's die slimste op die plaas

Hierdie storie gaan oor allerhande mal weddenskappe en streke - van wegkruipertjie in die huis, swemmery in die eendedam, tot 'n gomvalletjie-uitdaging wat maar 'n taai gedoente afgee. En kan julle glo? 'n Slang wat 'n klein kuikentjie uit 'n muisgat red

Wie wen die groot toets van slimheid? Kan Krisjan en Sebastiaan leer om vriende te wees, of bly hulle teenstanders? Hierdie storie is vol lawwe oomblikke, groot avonture, en natuurlik, hope pret
Maak gereed vir 'n boek wat jou laat lag en jou o groot laat rek Jy gaan dalk net jou nuwe gunsteling-karakter ontmoet.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.85
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured