Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Duistere Jagtog [Afrikaans] Book

ISBN: B0B5Q12NLF

ISBN13: 9798840288436

Duistere Jagtog [Afrikaans]

Die Bester-gesin word 'n gulde geleentheid gebied om kosteloos op 'n Wildsplaas net buite Brits te gaan kampeer. Dinge raak vinnig interessant toe Danie Bester, 'n oud-speurder, te hore kom van die eienaar, Diepseun van der Merwe, se vrou wat 'n paar jaar vantevore op die plaas dood is. Diepseun hou vol dat sy liefste Charlotte vermoor is en dit raak duidelik dat dit die rede is vir die gratis verblyf aan Danie en sy gesin.

Die raaisel verdiep toe daar 'n paar moorde gepleeg word en 'n mensehandel-sindikaat wat in die verlede deur Danie ondersoek is, moontlik iets daarmee te doen het. Danie en sy gesin word deur 'n maalkolk van raaiselagtige gebeure meegesleur. 'n Vreemde kroegman en 'n twyfelagtige karakter wat as plaasbestuurder werk skep meer vrae as antwoorde.

Hierdie boek is gevul met intrige aangevul deur moord, ontvoering en 'n goue draad van liefde en vertroue wat tot die uiterste beproef word. Sal Danie en sy gesin ongeskonde aan die anderkant uitkom?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$10.58
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured