Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Drome kan waar word [Afrikaans] Book

ISBN: 1928372619

ISBN13: 9781928372615

Drome kan waar word [Afrikaans]

Sheree Stiler is 'n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in 'n skietongeluk verloor. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ʼn boek skyf, sy wil vir Wizard ('n Bekende seunsgroep wat sing en in London bly) liedjies skryf, sy wil eendag heer eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Se ninge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ʼn boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in London en sy raak verlief. Maar Sheree het 'n geheimsinnige droom ook gehad. ʼn Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word, is 'n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.64
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured