Die titel is voorgestel deur Marianne Fourie, omdat hulle drie skrywers is wat saam die uitdaging aangepak het om oor tien uiteenlopende temas elkeen 'n kortverhaal geskryf het. Daar was net een voorwaarde: Dink buite die boks Ek moet erken, hulle het my telkemale verbaas oor hoe hulle die onderskeie temas benader het. Die stories het gewissel tussen spannend, hartroerend, dramaties en opwindend. Ons lesers word nou genooi om saam met ons deur 30 verskillende stories te lees; 10 temas was elk uit 'n heel verskillende perspektief benader word. Marianne, Annalize en Chris, dit was 'n voorreg om die bundel saam met julle te doen. Wilmar Jooste
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.