Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Dokter Karli [Afrikaans] Book

ISBN: B0BW38DCZP

ISBN13: 9798379020118

Dokter Karli [Afrikaans]

As Onkoloog word dr. Karli baie hoog aangeskryf en leef sy net vir haar werk en pasi?nte. Haar lewe verander skielik toe haar pad kruis met die van 'n baie aantreklike Chirurg. Hy raak dadelik verlief op die beeldskone Karli, maar omstandighede maak dit moeilik vir hulle om bymekaar te wees. Tog, die liefde oorwin altyd en dit is nie lank voor dr. Malan Eybers haar hart wen nie.

Hulle is dol gelukkig en geniet mekaar en word gese?n met 'n pragtige gesin.

Dr. Karli verruil haar beroep om voltyds ma te wees vir hulle drie kinders, Eben en die tweeling Sandra en Laura. In die tweede laaste jaar van die dogters se skoolloopbaan, verander hulle lewens drasties toe Karli en die dogters in 'n motorongeluk betrokke is. Karli, wat 'n geruime tyd siek voel, word met kanker gediagnoseer en haar hele lewe tuimel inmekaar. Waar sy soveel mense in die verlede gehelp het, moes sy nou self die kankermonster veg. Die lewe deel soms moeilike kaarte uit en Karli leer die stryd tussen lewe en dood ken. Pyn en lyding word deel van haar daaglikse bestaan, maar sy leer ook wonderlike mense ken in hierdie tyd.

Die dood wag vir niemand nie en vra nie vrae nie. Soms sterf mense jonk, ander weer baie later, maar bowenal, niks kan ons van God se liefde skei nie.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.77
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured