Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Doemnasie: Ontwaking 1 [Afrikaans] Book

ISBN: B0DY44F8W3

ISBN13: 9798311572323

Doemnasie: Ontwaking 1 [Afrikaans]

Die w reld het ge indig op 'n gewone dag.

Dit het in Oos-Europa begin-die eerste berigte van 'n vreemde infeksie wat mense verander in iets ondenkbaar. Maar w reldregerings het dit f probeer wegsteek, f nie self geglo nie. Doelbewus of nie, niemand het die mense gewaarsku nie... totdat dit te laat was. Die virus het versprei. 'n Nuwe siekte. Mense het siek geword, gesterf... en toe weer opgestaan. Maar hulle was nie meer menslik nie.

Nou is die strate 'n slagveld. Chaos heers. Die dooies loop tussen die lewendes, gedryf deur 'n onblusbare dors na vernietiging. Niemand is veilig nie. Niemand kan hierdie oorleef nie-tensy hulle bereid is om te doen wat nodig is.

Ruan en Klara - matriek leerlinge - het gedink hulle het tyd. Hulle was verkeerd. Nou moet hulle hardloop, veg en besluite neem wat ondenkbaar is.

Maar hoe oorleef jy die eerste nag van die einde, as die mense wat jy lief het die monsters word wat jou wil verskeur?

Doemnasie: Ontwaking 1 is die eerste boek van 'n splinternuwe reeks fiksie wat jou terugneem na die begin van die einde. Wanneer die eerste skree deur die nag sny. Wanneer die eerste wonde oopruk. Wanneer die laaste asemteue geneem word. Dit is die oomblik wanneer die w reld onherroeplik verander.

As jy hou van vinnige spanning, 'n genadeloos oorlewingstryd en die nagmerrie in wording, dan is Doemnasie: Ontwaking vir jou.

En dit is in Afrikaans

Die eerste nag het reeds begin. Is jy gereed? Lees vandag

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$12.27
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Teen & Young Adult

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured