![Die Wraak is Myne! [Afrikaans] 1678832138 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/C80B88017C980074FEB19FD3C53A11E606CB889D.jpeg)
Die wraak is myne In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, wat hom in die tronk laat beland het In die tronk het hy geleer van plofstof, ploftoestelle en...