![Die Vrou wat ek Liefhet [Afrikaans] B09R3GF5S3 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/041A27F5805F614C988F08964B095B5E6E871557.jpeg)
Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die kinderlose Kallis-egpaar aangeneem word as baba. Net na hy twee word, raak hy ʼn sussie ryker. Hy is dadelik verlief op sy babasussie.
Ongelukkig verander hulle geborge liefdevolle...