'n Spitsvondige kortverhaal van 'n jongman se advontuur om 'n kaartjie vir Queen se Sun Citykonsert te bekom. In 'n ondergrondse homoseksuele leather bar in Johannesburg ervaar hy die onverwagste ontmoeting van sy lewe."Uitstekende humoristiese, maar ook insiggewende, kyk na die 80's homosekseule w?reld in Johannesburg." - Stellenbosch Redakteur
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest
everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We
deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15.
ThriftBooks.com. Read more. Spend less.