Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Verlosser [Afrikaans] Book

ISBN: B0G5N5X29D

ISBN13: 9798232397685

Die Verlosser [Afrikaans]

Elke mens is soos 'n spie l wat sy omgewing weerkaats, totdat dit breek ... f vog, vrot en tyd die kaatsing weldra uitdoof. Hierdie opwindende verhaal, geskryf met 'n vonkel in die oog en soms 'n skeut hartseer, wentel om Hanru Treurnicht en Erika Engelhart, 'n skrywer en 'n filosofie-dosent, wat sin probeer maak van hulle bestaan in die asemrowende Laeveld.

Knap verweef in die intrige is besige bure, 'n troue op 'n eksklusiewe lodge, gevaarlike dierasies, Covid-19, pynappelbier & Ivermectin, UAP en 'n ouma wat genoeg van haar lewe in 'n tehuis vir bejaardes gehad het.

Emosies soos jaloesie, afguns en liefde figureer in hierdie drukkoker ― met die donker man in sy lang swart jas altyd geduldig in die skadu's ― gereed om 'n ieder en elk se paspoort na die finale bestemming te stempel. Komete is soos mense, hulle bly kom en gaan. Wat sal 'n mens hiervan maak?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.65
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured