![Die Uhuru Kode [Afrikaans] B0C5KLCZG2 Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/697ACFDBEBF8521A435E69A0577AA377ADBEAD02.jpeg)
Suid-Afrika in die nabye toekoms.
Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense...