Chris en sy dapper Snypoort Ridders is bang vir niks en niemand nie. Wel, tot hulle besluit om die ou verlate spoorweghuis 'n ent buite die dorp te gaan verken. Daar wag egter 'n paar verrassings op hulle. Nie net het Snypoort dapper seuns nie, maar ook 'n paar dapper meisies. Wanneer die seuns en meisies se paaie by die spoorweghuis kruis, lei dit tot groot bangmaakpret en avonture. Wie sal as wenners uit die stryd tree? Jong, julle sal die boek moet lees vir daardie antwoord
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.