Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Snypoort Ridders en die Vuismuise [Afrikaans] Book

ISBN: B0BCH9BDBS

ISBN13: 9798849115269

Die Snypoort Ridders en die Vuismuise [Afrikaans]

In hierdie derde boek oor die manewales van die avontuurlustige Snypoort Ridders, bied Chris en sy maats aan om Snypoort se ou begraafplaas te gaan skoonmaak. Dit raak gou duidelik dat iemand glad nie van hulle plan hou nie. Nes die Ridders hulle eie vergaderplek by die ou Spoorweghuis het, maak Dean en sy twee maats, wat bekend staan as die Vuismuise, gebruik van die ou begraafplaas. Die Vuismuise is glad nie so behulpsaam en vriendelik soos die Ridders nie en kort voor lank kruis die boelies en Snypoort se jong helde se paaie in die ou begraafplaas. Sal die Vuismuise daarin slaag om die Ridders van hulle geheime plek af weg te hou, of sal Chris, Dan?, Gert, Paula, Piet, Rosa en Frikkie die ou begraafplaas, en die Vuismuise se uithangplek kan skoonmaak?

Met poetse en planne om die Ridders weg te hou, sal Chris en sy maats mooi moet dink om nie deur die boelies uitoorl? te word nie. Hierdie boek, net soos die eerste twee in die reeks, beloof om die leser van begin tot einde geboei te hou.

Ook beskikbaar in die reeks:
Boek 1: Die Snypoort Ridders in die Spoorweghuis
Boek 2: Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$11.42
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured