Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Serafim [Afrikaans] Book

ISBN: 1514802236

ISBN13: 9781514802236

Die Serafim [Afrikaans]

Die dogter van'n bekende politikus raak vermis nadat sy by 'n omstrede godsdienstige sekte, Die Serafim, aansluit. Siener Mia de Wet word deur die Suid-Afrikaanse Intelligensie Buro genader om haar te help opspoor. Met die hulp van 'n inspekteur van Scotland Yard, gaan hulle op 'n warrelwind soektog wat hul lei op 'n donker pad van sektes en okkultisme. Mia en die agente is egter nie opgewasse teen die sinistere leiers van Die Serafim nie, en word gepeper met voedoe-vloeke en ander bose heksery. Soos hulle een vir een deur die sekte geteiken word, blyk dit duidelik dat almal se lewens in gevaar is, en Mia moet 'n uiters belangrike besluit neem om haar en haar vriende uit die kloue van die dood te red. Wie sal die oorwinnaars in hierdie oorlog tussen die goeie en die bose wees? En wat sal die uiteiendelike prys van oorwinning behels?

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured