Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Seewind Fluister ons Liefde [Afrikaans] Book

ISBN: B09QFFLJDL

ISBN13: 9798401691248

Die Seewind Fluister ons Liefde [Afrikaans]

In hierdie boek bondel Willem twee romanse saam.

Die Seewind Fluister ons Liefde

Die verhaal speel af tussen Suid-Afrika en Salzburg, Oostenryk.
'n Begaafde en baie suksesvolle Ingenieur, Karel Botha, beland in 'n krisis toe sy vrou en jeugliefde, Ann, skielik ernstig siek raak. Uiteindelik, reis hulle na Salzburg om daar hulp te gaan soek by 'n begaafde Professor Jurgen Heinz. Ann se huisdokter, die aantreklike blondekop, Liesl Malan reis ook saam. Tussen val en opstaan en weer probeer, kristalliseer 'n merkwaardige verhaal van die liefde wat altyd oorwin.

Ek Roep na jou Oor die See

Die pragtige Mari Viljoen se lewe stort byna in duie nadat haar man skielik in 'n vliegtuigongeluk sterf. Haar jeugvriend, Wynand en haar vriendin van skooldae af, probeer haar troos in di? donker tyd. Dit is egter Mari wat uit die bloute 'n pos as "Geselskapsdame" in Brienz, Switserland aanvaar. Mari en di? Duits sprekende aristokratiese dame, Madame Bouvier, en haar seun Gunther, raak baie geheg aan mekaar. Dis egter Mari wat aanhou terug hunker na haar wortels. Die liefde laat hom soms nie voorskryf nie, en sorg dikwels vir die mees luisterryke liefdes ontwakings.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.97
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured