Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale [Afrikaans] Book

ISBN: 1913822052

ISBN13: 9781913822057

Die Reisende Karnaval: Vyf Kersverhale [Afrikaans]

"Sandra se tre word al hoe ligter terwyl sy oor die dennenaalde stap, tot sy nie meer haar voetstappe kan hoor nie, asof sy begin sweef het. Selfs vir h r voel dit soos 'n geskenk." - Uit Marita van der Vyver se Die wonderwerk.

Nes vir Sandra, werk dinge nie altyd uit soos 'n mens dit graag wil h nie. Die feesseisoen is dikwels 'n antiklimaks, 'n teleurstelling, irritasie of selfs onhoudbaar, en Kersfees 'n geleentheid waarteen baie mense opsien. Die karakters in hierdie verhale het ook uitdagings om te hanteer: Sandra spandeer Kersfees alleen in die vreemde; Retha kruip agter haar masker in 'n kronkelende UIF-ry weg en in die openingsverhaal word Magdel se planne om New York te besoek deur die pandemie gekortwiek. In die titelverhaal besoek 'n reisende karnaval die klein Rondeberg en word Melinda met die verlede gekonfronteer. Laastens, in 'n outobiografiese vertelling deur Corlia Fourie, onthou sy 'n kleintyd-Kersfees. Die begin van die verlies aan kinderlike onskuld word op bekoorlike wyse oorgedra.

En ten spyte van die uitdagings kry die karakters hierdie Kersfees elkeen 'n waardevolle geskenk.

Recommended

Format: Paperback

Temporarily Unavailable

We receive fewer than 1 copy every 6 months.

Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured