Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Reiniger [Afrikaans] Book

ISBN: 169794597X

ISBN13: 9781697945973

Die Reiniger [Afrikaans]

Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroe oggendure wakker gebel en ontbied na 'n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan di van 'n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog 'n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van 'n reeksmoordenaar wat homself "Die Reiniger" noem. 'n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van 'n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorl ?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$18.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured