Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Oes Van Onreg [Afrikaans] Book

ISBN: B0BPW3BG52

ISBN13: 9798367762082

Die Oes Van Onreg [Afrikaans]

'n Boer, Danie Malan, sit al die plaaswerkers van Hemel-en vallei af, met die uitsondering van een gesin. Maria Julies, een van die afgesette werkers, verwag sy kind. Sy sterf en die dogter word aangeneem. Die plaaswerkers is verbitterd oor die onreg. Danie Malan word vermoor. Sy weduwee Renske trou kort daarna met sy neef Pierre. Die moordenaar word nie gevind nie.
Danie Malan het ook 'n ander vrou swanger gemaak, sy dogter se onderwyseres. Sy sterf in 'n tref-en-trapongeluk. Die seun, Charl, kom woon ook op die plaas. Renske and Pierre trek dorp toe.
Misdade word op die plaas en teen Charl gepleeg. Danielle, die vermoorde Danie se dogter, kry 'n nuwe kollega by die universiteit: Edwina Julies, die dogter van Jimmy Julies, Maria se verbitterde broer. As professor Swinton Edwina swanger maak en nie vaderskap wil erken nie, word hy vermoor.
Kaptein Talita van der Spuy van die Stellenbosse Misdaadondersoekeenheid moet die raaisels, moorde en selfmoord oplos.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$14.19
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured