Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 [Afrikaans] Book

ISBN: B0CH2GRZPN

ISBN13: 9798859892150

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 [Afrikaans]

Boodskap aan ons digters en nageslagUit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee... kom die mooiste klanke van ons Moedertaal, Afrikaans.
Afrikaans is die taal van die digkuns en Die Nuwe Era Groot Verseboek 2023 is weereens 'n bewys daarvan. Nege-en-sestig digters se woorde is hierin verewig. En deur die bundel sorg ons dat Afrikaans nie net voortbestaan nie, maar dat die digter op 'n unieke en skeppende wyse gestalte daaraan gee.
Tog spreek die digkuns die emosionele kant van ons menswees aan daarom is dit die taal van ons hart en los ons dit as erfenis.
Eendag sal ons nageslag besef
hul hartskamer is vol woorde-erfgoed
wat kleur aan die lewe gee
en wanneer die digter ons verlaat en die
herinnering stadigaan kwyn
bly die woorde die werklikheid
wat Afrikaans sal staande hou

Mag ons woorde altyd lewendig gehou word deur die digkuns en daarom getuig ek: "Ons vir jou, ons Moedertaal... Afrikaans."

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$21.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured