Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022 [Afrikaans] Book

ISBN: B0B3JBGWSD

ISBN13: 9798836167233

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2022 [Afrikaans]

Wordsworth noem die digkuns "die spontane oorloop van kragtige gevoelens" en ek moet saamstem, want in 2020 is die eerste Nuwe Era Groot Verseboek vrygestel en digters se woorde is verewig op papier.

Dit is 2022 en ek glo nog steeds dat hierdie verseboek die brug vorm tussen die Groot Meesters en vandag se digters wat 'n ander vorm van po sie aan ons bring.
In hierdie bundel is daar 61 digters se verse opgeneem wat 'n groot mylpaal in die digtersw reld is en ons besef opnuut dat die digkuns die beitel van ons taal is.

Mag die digkuns altyd voortleef deur ons en in ons:

verlore in die woord-hemel
geverf met roos en wit
waar wolke vrolik vry-hang
daar ...
sal jy ons kry
waar ons
ons woorde hang

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$32.67
Save $1.32!
List Price $33.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Poetry

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured