![Die Meisie van La Scala [Afrikaans] B0BMHMRLCF Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/CAD151BE3F89769BBAAA287F86C89B1E65FD30DC.jpeg)
Chris was voor die eeuwisseling 'n boer op die plaas La Scala aan die voet van die magtige Kolkop, iewers tussen Kimberley en Hopetown. Sy dogter, Christine, bring een naweek 'n vriendin saam met haar plaas toe vanaf die koshuis in Bloemfontein. Maryke begin dadelik die...