Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Meisie van La Scala [Afrikaans] Book

ISBN: B0BMHMRLCF

ISBN13: 9798364061096

Die Meisie van La Scala [Afrikaans]

Chris was voor die eeuwisseling 'n boer op die plaas La Scala aan die voet van die magtige Kolkop, iewers tussen Kimberley en Hopetown. Sy dogter, Christine, bring een naweek 'n vriendin saam met haar plaas toe vanaf die koshuis in Bloemfontein.

Maryke begin dadelik die plaas verken en ontdek die kerkhof agter die besproeiingsdam. Toe sy begin uitvis wat die storie agter die graf is wat eenkant in die hoek staan teen die klipmuur, besef Chris dat hy die situasie nou baie versigtig moet hanteer om nie die twee tienermeisies die skrik op die lyf te jaag nie. Veral hierdie tyd van die jaar raak hy bewus van 'n vreemde teenwoordigheid hier op die plaas, en dit is nie sy verbeelding nie.

En so begin die verhaal van die kranige Olimpiese atleet, Alice Lambrecht, en die gebeure wat in 1953 gelei het tot haar dood op die ouderdom van sewentien, hier op die plaas La Scala.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$17.37
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured