Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Mak Maniere van Wilde Diere [Afrikaans] Book

ISBN: 0639799442

ISBN13: 9780639799445

Die Mak Maniere van Wilde Diere [Afrikaans]

Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.

Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige w reld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$19.64
Save $5.35!
List Price $24.99
Ships within 2-3 days
Save to List

Related Subjects

Children's Children's Books

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Notice | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured