![Die Maan Huil Bloed [Afrikaans] B0BJ4ZTKFV Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/567CBADAFE76568B05428A807D4A7427E50573DD.jpeg)
(Voorheen uitgegee onder die titel Bloedmaan)
Na 5 jaar kry die MOETLEES boek 'n afstof, 'n nuwe titel en 'n nuwe baaidjie. Die Maan Huil Bloed is 'n spanningsverhaal vol intrige en vertel die verhaal van Trudie wat 'n erfgenaam is van 'n man wat haar tweede pa is,...