Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Lewe is 'n Lied [Afrikaans] Book

ISBN: B09JRCFKT9

ISBN13: 9798499089675

Die Lewe is 'n Lied [Afrikaans]

Hierdie is weereens 'n puik bundel met stories en gedigte, saamgestel en gepubliseer deur Malherbe Uitgewers.

Baie keer vra mense hoekom 'n skrywer skryf of dig.

Vir die meeste van ons bring dit hoop, dien as 'n pleister op 'n gebroke hart en laat jou weer aan eendag glo wanneer 'n traumatiese gebeurtenis lewens onderstebo keer.

Elke storie of gedig in hierdie bundel is ge?nspireer deur die een of ander liedjie. Waarom nou juis 'n liedjie? Want die lewe is 'n lied, en elke lied vertel sy eie storie.

Musiek is oral om ons. Dit is nie bloot net woorde met 'n wysie nie, dit vertroos en inspireer jou, bepaal soms jou gemoedstemming, laat jou goed voel. Soms maak dit jou ook hartseer, herinner jou aan dit wat eens was.

Jou gunstelingliedjie verplaas jou na 'n spesifieke plek, gebeurtenis of 'n bepaalde tyd in jou lewe. Musiek is die ritme van ons bestaan.

Ria Richards

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$15.99
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured