Op 'n dag stamp Vurk per ongeluk teen Lepel in die laai. Lepel wip haarself en snou hom toe: "S vir my, kan jy nie sien jy's nie alleen hier nie? Goeie hemel, dis beknop genoeg hier binne " En so begin die lawaai in die laai. 'n Lekker storie om te lees, met 'popups' en alles. Lees hom, dink oor hom, geniet hom.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.