![Die Knokkerboomblom sal Weer Bot [Afrikaans] B0CFD4QV4P Book Cover](https://i.thriftbooks.com/api/imagehandler/l/DAB50A518C1C1BB80AD491471E5C98FC2D820A70.jpeg)
Dis my omgeehart vir my medemens wat my hand beweeg om te skryf. Waar ander net die vaalte en eenvoud sien, gewaar my oog die mooi van die mens voor my. Daar is soveel van ons doodgewone Suid- Afrikaners wat nooit die erkenning sal ontvang vir die positiewe impak wat hulle...