Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Die Kleur van my Pen: Tuiskoms [Afrikaans] Book

ISBN: B09TNFKKJG

ISBN13: 9798426595262

Die Kleur van my Pen: Tuiskoms

Iemand vra my anderdag waarom skryf ek? Vir wie skryf ek? Met ander woorde, is daar 'n doel agter my skrywery?

Dis glad nie so 'n eenvoudige vraag nie, hoor. Dit het my vir 'n oomblik laat frons, want wat dan nou? Waarom sou iemand so iets vir my vra?

En toe weet ek!

Ek skryf omdat ek, binne 'n week of twee, eintlik hopeloos verslaaf geraak het daaraan. Dit voel soms vir my die baie goeters in my kop is net eenvoudig te veel en hulle roep, nee hulle skree op my om asseblief uit te kom.

Vir jare en jare het ek goed op papiertjies en toe later op die rekenaar geskryf en geb?re. Op 'n stadium het ek 'n boek gehad vir die skryfseltjies, maar dit het ook nie lekker gewerk nie. Waar ek ookal geskryf het, die goed het later verlore geraak. Dit laat 'n mens so half 'leeg' voel, want waar is al die gedagtes dan nou heen?

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$17.28
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured