Chris van der Merwe vertel in hierdie boek die verhaal van sy eie omgang met die letterkunde - 'n persoonlike verhaal, maar ook 'n stimulus vir lesers en navorsers wat belangstel in verbande tussen letterkunde en lewe.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $20. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.